Welkom by Laerskool Kathu

PROGREDIOR / VOORUITGANG

1976 – 2026

Ons Missie

Ontwikkel gebalanseerde doelgerigte jong dames en here wat ’n positiewe verskil maak.

Ons Waardes

Eerlikheid, respek, omgee, selfdissipline & aanspreeklikheid.

Ons Skoollied

Hier op ystererts en sand deur die eeue hier gestapel het verrys ‘n trotse skool wat rotsvas hier sal staan.
Soos Vaalbos en Kameeldoring, diepgewortel in die aarde, staan ons hier in die songloed. Brandend, werkend vir ons skool.

Progredior, Progredior, vooruitgang is ons ideaal.
Progredior, Progredior, ons leuse hier in werk en wandel. Jou vaandel sal ons voorwaarts dra.

Just as glowing hot iron we are glowing in our faith. Plow and seeding in our trust with power from above.
With our loved Alma Mater, pride ourselves in the same values. Striving to keep the narrow course. Forged refined in our own work.

Progredior, Progredior going forward is our hearts ideal.
Progredior, Progredior. Our motto in our work and dealings. Progredior we shall carry forth.

Meer Oor Ons

Ons
Skool

Ons
Beleid

Ons
Geskiedenis

Ons
Personeel

Kwartaal-
program

Ons
SBL

Ons
VLR

Ons
Nuus